'n nuwe jaar wat vinnig uit die wegspring blok glip ... dit is al weer februarie
gedurende die week oppad skool toe neem ons hierdie foto
die drie wakker pragtige hondegesigte het ons aandag getrek -- kalm, rustig en gehoorsaam wag hulle ...