Saturday, November 30, 2013

Back

Decided to move back here.

Hierdie blog het ek self geskep destyds en kan dus verander soos dit my pas.
www.homeofcreativity.co.za/christina is deur 'n webrabbi geskep en ek het geen toegang om die titelbladfoto te verander of aan te pas nie. Dit is nogal hinderlik . Dus het ek besluit om hierdie blog weer aan te durf . En ook om dit in my huistaal te bedryf, naamlik Afirkaans.

Hier wil ek graag brokkies van ons alledaagse lewe en dit waarmee ons ons besig hou, deel.

Aarbeityd in die Boland. Ons koop ons aarbeie by 'n padstal, genaamd Strawberry King. Elke dag vars gepluk en geurig en soet soos net aarbeie kan wees.