Saturday, July 26, 2014

apples & beetroot

apples are not only for eating and keeping the doctor away

beetroot is not limited to salad

lize cut an apple swan befor she savoured the apple

i wanted to make beetroot chips as a snack to ordinary potato chips but was not very successful. it was not crisp as i would have liked it, instead was rewarded with a beautiful paper on which i placed the chips to dry out.

Thursday, July 24, 2014

aronskelke of te wel varkblomme

Die velde is oortrek met hierdie pragtige lelie -- in die volksmond bekend as varkblomme. Ek wonder nogal waarom "varkblomme".

Dit is verbode om te pluk as gevolg van 'n paddatjie wat die lelies as skuiling gebruik en ook om te keer dat ander fynbosspesies gepluk en gesmous word. Dit sou kon lei tot die uitwissing van die plante.

Maar wie kan die versoeking weerstaan wanneer langs die paaie die lelies te koop aangebied word deur plaaswerkers of werkloses wat so 'n geldjie priobeer in.