Ek en Anneke kleur hierdie wintersweek, waar die berge rondom ons oortrek is met wit sneeu, rooi in.Anneke and I decided to colour this week red while the mountains surrounding our little town is covered with snow caps.
Ek vind groot plesier in my pot rooi malvas. I really enjoys this pot of red pelargoniums (?)